Werf Etter

eet hom soos 'n mielie!

Sterretjies

Posted by Poefie op Julie 21, 2009

Jannie en sy Pa sit op die stoep in doodse stilte toe Jannie skielik vra: “Pa? Wat’s ‘n doos?”

Pa proes in sy koffie. “Man ou seun…” sê hy, terwyl hy die koffie uit sy skoot uit opvee. “Gaan kyk daar in pa se hangkas dan bring jy daar vir my ‘n Loslyf.”

Jannie hol met ‘n spoed kamer toe en is spoedig terug met die betrokke glanstydskrif in die hand. Sy pa loer so na hom uit die hoek van sy oog en sê “blaai daar na bladsy 32 toe”.

Jannie maak so. Dis ‘n foto van ‘n dame in al haar glorie, met 2
sterretjies bo en 1 sterretjie onder, op die strategiese plekke.

“Nou sien jy daai sterretjie daar onder?” vra pa.

Jannie knik sy kop.

“Nou die ou wat daai sterretjie daar gesit het…… hy’s ‘n doos!”

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: