Werf Etter

eet hom soos 'n mielie!

Naweek tyd… my tyd… drink tyd!

Posted by Poefie op Julie 3, 2009

Uit-fokken-eindelik! Dankie tog dis naweek.

Ek kon al die kak by die werk uitsort, gaan vanaand ‘n paar wielietjies vat, more oggend lekker laat slaap,  ‘supervise’  hoe ‘n pigment gestremde ‘n kas in die baba kamer inbou, en dan…

…kyk hoe die bokke die leeuwelpies VERNIEL en stert tussen die bene huis toe stuur!

Go, Bokke, Go!!!

Geniet julle naweek, etters!

 Beer Drink

One Response to “Naweek tyd… my tyd… drink tyd!”

  1. lanaba said

    Interesting blog…

    Geniet jou naweek ook werf-etter!!

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: