Werf Etter

eet hom soos 'n mielie!

Die ‘Hulk’ raak krapperig

Posted by Poefie op Junie 30, 2009

Ek moet erken dit lyk maar kakkerig, maar ek glo nie Schalk het bedoel om ou Lukie se oge te krap nie…

Dit lyk vir my of sy vingers maar net per toeval so op ou Lukie se gesig te lande gekom het. Jy sien glad nie sy vingers ‘n krap-beweging maak nie. En die feit dat Schalk sy kop wegdraai, is vir my nog ‘n teken dat hy dit nie met opset gedoen het nie… maar ek kan natuurlik verkeerd wees. Besluit maar vir julle self.

One Response to “Die ‘Hulk’ raak krapperig”

  1. cebella said

    Hy wou in die ou se neus krap😆

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: