Werf Etter

eet hom soos 'n mielie!

Morne! Jou Yster!

Posted by Poefie op Junie 29, 2009

Ek lees oor die naweek dat Morne Steyn se bynaam is Volstruis… want ‘n volstruis le GROOT eiers, en dis presies wat Morne het!

Ek het amper ge-fokken huil toe hy daai een deur die pale jaag… Vat so julle pommie-moffies!

Morne Steyn

One Response to “Morne! Jou Yster!”

  1. Poefie said

    Daai skop kon ook maar 20 meter terug gewees het. Dit het gelyk of daai bal eers in die 4de ry op die paviljoen grond vat.

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: