Werf Etter

eet hom soos 'n mielie!

Bakkies se ‘gevaarlike’ shoulder charge

Posted by Poefie op Junie 29, 2009

Asse-fokken-blief! Jirre! Die fokken pommies is ‘n klomp pisgat moffies.

Hoe de moer is hierdie ‘clean-out’ van Bakkies enigsins anders as al die ander kere wat hy teenstanders by die losgemaal uitgesorteer het?

2 weke vir dit is donners belaglik. Pateties!

3 Responses to “Bakkies se ‘gevaarlike’ shoulder charge”

  1. holbrand said

    Ja nee kyk, hoe de fok kan hulle dit beskou as enige iets anders behalwe om die ruck skoon te maak nie!! my fok shame!

  2. Skoor said

    Daas ‘n vreeslike bekuitspoel in die Burger vandag van Stephen Jones waar hy kak en kerm oor die game. En oor die Kaap se paaie.

    Asof dit hulle sou laat beter speel as dit klaar gebou was, lol!

    Hoeveel keer het die ref die Leeus nie bevoordeel nie? Nee wat, vat jou pak soos ‘n man, en nie soos ‘n Soutpiel nie. Siesa!!!

    • Poefie said

      Hi Skoor. Welkom oppie werf saam met die ander etters. Hoop jy geniet dit hier.

      Ek lees ook elke leeuwelpie kots so ‘n bietjie in sy mond oor die feit dat Schalk nie ‘n rooi kaart gekry het nie. Dit het hulle blykbaar erg benadeel.

      Asof die fokkers beplan en gehoop het om teen 14 manne te speel. Asse-fokken-blief. Hulle sou tien teen een moerse in hulle skik gewees het as hulle teen 14 ouens kon wen (wat ek sterk twyfel).

      Die Britte het ‘n fokken ‘loser’ mentaliteit en klaar.

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: