Werf Etter

eet hom soos 'n mielie!

Boys will be boys…

Posted by Poefie op Junie 25, 2009

‘n 18-jarige laaitie het gedink dit sal befok wees as hy ‘n 60-voet piel op die dak van sy ouers se mansion, in Berkshire, verf.

Hy wou blykbaar sien of hy dit op Google Earth kan optel. Sy ouers het uitgevind toe iemand in ‘n helikopter dit raakgesien het, en foto’s vir die Britse pers gestuur het.

60 Feet Piel

Wat ‘n fokken briljante stunt om te pull! Ek sal dit graag wil nadoen, maar my huis se dak is nie eers 10 fokken voet lank nie. Die ryk fokkertjies het ook al die fun.

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: