Werf Etter

eet hom soos 'n mielie!

Willem! Jou YSTER!

Posted by Poefie op Junie 24, 2009

Wel gedaan, Willem. Puik die lyn aangeval, puik aangee en ‘n fokken briljante skop!

Jy het beslis vir ou Earl gewys hoe ‘n nommer 10 moet speel. As ou Earl daai skop wat hy feitlik voor die pale mis geskop het, maar vir jou gelos het, was die telling definitief 16 -13 in die bokkies se guns.

Hier is die reminder:

Willem de Waal

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: