Werf Etter

eet hom soos 'n mielie!

Jy mors nie met die Boere nie!

Posted by Poefie op Junie 24, 2009

Edward Longshanks het met meer as 4 000 troepe Suid Afrika toe gekom om die
Boere op te fok . . .

By die Slagveld gekom sien hy doer in die verte op n koppie staan, n figuur
met blonde hare, kortbroek aan met n kam in sy kous.

“Rooinek!” skree die Boer op die koppie. “Kom hier jou Engelse moer!
I will gives you one helluva gatskop!”
 
Edward draai om na sy bevelvoerder en sê: “Take 20 men and deal with that
Boer upstart!”
 
Die bevelvoerder stuur 20 man om die Boer te gaan soek.
 
Tien minute later staan die Boer weer op die koppie. “You English donner!
Stuur the rest of your Rooinekke. I will fok them almal op!”
 
Edward raak nou ietwat ge-irriteerd en sê vir die bevelvoerder: “Take 100
men and kill that little guttersnipe!”
 
Die bevelvoerder stuur 100 man oor die koppie.

‘n Rukkie later staan die Boer so waar as wragtig weer op die randjie en
skree: “Hey, you soutpiel! Jou ma se moer! I is just warming up!
Come moer me dik, as jy kan !”

Toe verloor Edward kop en stuur 400 troepe om die Boer dood te maak.
 
Tien minute later staan die Boer weer daar. Sy klere is geskeur en sy hare
staan wild. Dis net snot, bloed en Klipdrif. Weer skree hy: “Is dat de
best you can do? You bloody vrot pommies! Come on, come souties! Kom klap
me stukkend!”
 
Rooi in die gesig sê Edward vir die bevelvoerder: “Take the rest of the men
and don’t come back until you have killed him!”
 
Vyf minute later kom een van die troepe al gillende en vol bloed oor die
randjie gestorm: “Sir, Sir! skree hy, It’s a trap! There are two of them!”

One Response to “Jy mors nie met die Boere nie!”

  1. Skoor said

    😆

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: